Die Suid-Afrikaner wat Ajay Gupta in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate verfilm het, is ná maande wat hy in Dubai gestrand is, steeds nie op pad huis toe nie. Justin van Pletzen en sy twee medebeskuldigdes, wie se name nie bekend gemaak is nie, het Donderdag weer in ’n hof in Dubai verskyn om..
Continue reading…
Suid-Afrikaner steeds in Dubai gestrand oor Gupta-video
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Silwer vir Christian Sadie by Paralimpiese Wêreld-swembyeenkoms
Posted on Leave a comment
Suid-Afrika se Christian Sadie het tot dusver die land se medalje-aanslag by die Paralimpiese Wêreld-swembyeenkoms gelei, wat die week in Mexiko gehou word. Sadie het met puik vertonings twee silwermedaljes gewen. Hy het tweede in die 50 m-vlinderslag in die S7-afdeling in 31.01 sek. geëindig. Carlos Serrano van Colombia was die wenner in 30.94. Sadie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!