Vrystater dra Aussies se vlag op Winterspele

Joany Badenhorst onlangs op haar sneeuplank waarop sy van 12 Maart af op die Paralimpiese Winterspele in Suid-Korea meeding. Dié gewese Suid-Afrikaner is Vrydag Australië se vlagdraer en die land se medekaptein. Foto: Paralimpiese Vereniging

Australië se vlagdraer en medekaptein op die Paralimpiese Winterspele in Suid-Korea is ’n Afrikaanse plaasmeisie van die Vrystaat.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ski atleet Connor Wilson van SA op pad na Winterspele in Suid Korea

Connor Wilson sal Suid-Afrika se enigste atleet wees wat vandeesmeend aan die Winterspele in Pyeongchang, Suid-Korea, sal deelneem.

Sive Speelman, wat vol hoop was om die land se eerste swart skiër te word wat aan die Olimpiese Spele deelneem, sal nie by Wilson as atleet aansluit nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!