Die Suid-Afrikaanse ultraveldwedloop-atleet Ryan Sandes tree Saterdag aan saam van die wêreld se beste langasems in die Tarawera-ultramarathon in Rotorua, Nieu-Seeland. Sandes sal dié wedloop oor 102 km gebruik as voorbereiding vir Junie se Western States 100 Miler in Kalifornië se Sierra Nevada-gebergte. Die Tarawera is bekend as een van die mees mededingende ultrawedlope in..
Continue reading…