Suid-Afrika se Lloyd Harris kan hom binnekort onder die voorste 100 tennisspelers ter wêreld bevind. Die 21-jarige Kapenaar het sy goeie opgang vanjaar op die baan Sondagaand in Stockton, Kalifornië, met ’n tweede Challenger-titel voortgesit. Harris het die Stockton Challenger-toernooi gewen deur Marc Polmans (21) van Australië met 6 – 2, 6 – 2 in..
Continue reading…
Tennis: Suid-Afrika se Lloyd Harris wen sy 2de titel
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Twee SA tennisspelers kan vir hoofloting van Australiese Ope vir juniors kwalifiseer
Posted on Leave a comment
Twee Suid-Afrikaanse tennisspelers, Philip Henning en Myah Petchey, is albei een oorwinning daarvan weg om vir die hoofloting van Australiese Ope vir juniors te kwalifiseer. Henning (17), wat vyfde gekeur is in die voorafgaande kwalifiserende toernooi, het Australië se Jayden Court met 7-5, 6-4 Woensdag in sy eerste wedstryd geklop. Die Bloemfonteiner kom Donderdag teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!