Suid-Afrika pak die grotes van wêreldnetbal die naweek in die Fast5-Wêreldtoernooi met ’n betreklik onervare span, wat heeltemal anders lyk as verlede jaar. Net Renske Stoltz van Tshwane het oorgebly van 2017 se span. Die Suid-Afrikaners het ook ’n nuwe afrigter, met Dorette Badenhorst wat die leisels by Elsjé Jordaan oorgeneem het. Die voorste ses..
Continue reading…