’n Veldrenjaer van 13 jaar van Germiston het die naweek geskiedenis gemaak deur die eerste Suid-Afrikaner te word om as Europese kampioen gekroon te word. Camden Mc Lellan het die FIM se Europese MX-kampioenskap in die klas vir 85 cc-motorfietse gewen toe hy Sondag een van twee renne in die Tsjeggiese Republiek gewen het. Mc..
Continue reading…
13-Jarige SA veldrenjaer ‘verower Europa’
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!