Dirk Prinsloo, wat veronderstel is om in aanhouding in Belarus in Oos-Europa te wees, is luidens onbevestigde gerugte vrygelaat. Dié bewering het die ore van die onderskeie betrokke departemente bereik. Dít terwyl Suid-Afrika en hul eweknieë in Belarus onderhandel om hom wettig hierheen terug te bring. Volgens bronne dra Interpol in Belarus nie enige kennis..
Continue reading…