Almal weet teen dié tyd dat SARS ʼn deel van die Artikel 10(1)(o)-belastingvrystelling wil wegneem. Hierdie vrystelling stel Suid-Afrikaners tans vry van belasting indien hulle langer as 183 dae in die buiteland werk, mits ʼn deel van die 183 dae een aaneenlopende tydperk van 60 dae is. Twee belangrike hersienings is aan die aanvanklike voorstel..
Continue reading…