Suid-Afrika se uitvoerprodukte na die netbalwêreld raak net meer en meer. Nog twee Suid-Afrikaanse spelers het kontrakte geteken om volgende jaar oorsee te speel. Sigi Burger en Charmaine Baard gaan albei vir Surrey Storm speel, wat in die Engelse Superliga meeding. Bongi Msomi, die Protea-kaptein, was in Wasps se wenspan wat die Engelse Superliga gewen..
Continue reading…
SA netbalsterre in aanvraag oorsee
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!