TRIBUTE TO THE SOUTH AFRICAN SS MENDI HEROES – SOUTHAMPTON,UK

Calling South Africans & Communities in Southampton, Portsouth & Winchester. Join us as we pay tribute to the fallen Unremembered SA Heroes of the SS Mendi of 1917.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Trail from cold-blooded murder that occurred in SA leads to Botswana

A cold-blooded murder in South Africa, allegedly linked to a money-laundering scheme, has reverberated across the border into neighbouring Botswana — and, if explosive claims are to be believed, may even reach into the highest echelons of power of that country.

At 6.30pm on August 31 last year, businessperson Vusi Mhlanzi walked out of his office and got into his car for his usual commute home.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ryno se boksloopbaan by kruispad in Duitsland

Die gewilde bokser Ryno Liebenberg se loopbaan kan Saterdagaand in Duitsland eindig.

Liebenberg boks in Ludwigsburg teen Vincent Feigenbutz, ’n Duitser wat 24 van sy 27 oorwinnings met uitklophoue behaal het.

Liebenberg het vroeër aangedui dat hy dit sou oorweeg om uit te tree indien hy teen die 22-jarige Feigenbutz verloor.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rugby Nuus – Groom wil vir Engeland in WB uitdraf

Nic Groom wil graag volgende jaar in die Wêreldbekertoernooi speel, maar wil dit glo eerder in ’n Engeland-rugbytrui doen.

Dié skrumskakel, wat voorheen vir die Stormers en Westelike Provinsie gespeel het, het hom in 2016 by die Northampton Saints aangesluit en kan in 2019 reeds kwalifiseer om vir Engeland te speel.

Die WB-toernooi word volgende jaar in Japan beslis.

Na verneem word, vergader verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) vandeesweek met Suid-Afrikaanse spelers in Engeland om hul belangstelling om die Springbokke in die 2019-skouspel te verteenwoordig, te peil.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ontdek Nederland – ‘n vinnige oorsig in die geografie, demografie, ekonomie en regering

Ten spyte van sy klein grootte, is Nederland verrassend prominent in wêreldsake. Den Haag sit die Internasionale Hof van Justisie vir die Verenigde Nasies en die Royal Dutch Shell-maatskappy is een van die grootste verskaffers van olie ter wêreld. Die Engelse taal is vol Nederlandse woorde, en in die Olimpiese Spele is die Nederlanders ongeëwenaard in hul vaardigheid op spoedskaats.

Dink jy daaraan om hierheen te emigreer? Hier is ‘n vinnige oorsig in die geografie, demografie, ekonomie en regering wat jy dalk moet weet voordat jy jou sakke pak.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Britse kommentator en aktivis teen plaasmoorde, Katie Hopkins, val flou in SA

Nooddienste moes Sondag die Britse kommentator en rubriekskrywer Katie Hopkins in Suid-Afrika help nadat sy ketamien geneem vir ‘n ontwrigte skouer het, het flou geval daarna.

Hopkins (42) het Sondag ’n foto getwiet waar sy met haar gesig na onder lê op ’n sypaadjie terwyl sy behandeling ontvang.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ski atleet Connor Wilson van SA op pad na Winterspele in Suid Korea

Connor Wilson sal Suid-Afrika se enigste atleet wees wat vandeesmeend aan die Winterspele in Pyeongchang, Suid-Korea, sal deelneem.

Sive Speelman, wat vol hoop was om die land se eerste swart skiër te word wat aan die Olimpiese Spele deelneem, sal nie by Wilson as atleet aansluit nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrikaanse gesin kry trekpas uit Nieu-Seeland

’n Suid-Afrikaanse gesin wat sedert 2008 in Nieu-Seeland woon, moes ten spyte van ’n petisie wat duisende mense onderteken het, die land verlaat omdat hul seun ’n chroniese niertoestand het.

Netwerk24 het vroeër berig die Nieu-Seelandse owerhede weier die Von Metzinger-gesin burgerskap omdat hul 15-jarige seun, Ethan, met fase-vier-urine-terugvloeiing gediagnoseer is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ladysmith Black Mambazo clinch 5th Grammy

Legendary South African choral group Ladysmith Black Mambazo have won its fifth Grammy award.

The glitzy ceremony took place at Madison Square Garden in New York on Sunday night. The group scooped the prestigious award for Best World Music Album for its album Shaka Zulu Revisited.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Al die veld is vrolik met Blitse se 50-0-sege

Rosko Specman se driekuns aan drieë in die Blitsbokke se openingswedstryd van vanjaar se Wêreldreekstoernooi in Sydney, Australië, was die hoogtepunt van ’n oortuigende sege met 50-0 teen Papoea-Nieu-Guinee. Dit was ’n vertoning vol energie deur die Suid-Afrikaners wat dit duidelik gemaak het hulle het na die Australiese stad gekom om hul titel van 2017 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!