Bekroonde en geliefde Suid-Afrikaanse skrywer, Ryk Hattingh oorlede

Ryk Hattingh, ’n bekroonde en geliefde Suid-Afrikaanse skrywer, is ná ’n massiewe hartaanval in Auckland, Nieu-Seeland, dood. Hy het in Julie 60 geword. Zirk van den Berg, medeskrywer en vriend, het gesê Hattingh het Donderdag teruggekom in Nieu-Seeland nadat hy ’n week in Suid-Afrika was vir die kykNET-Rapport-toekenningsgeleentheid, waar hy die prys vir fiksie gewen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!