Suid-Afrikaners wat in Australië woon, het ’n familie weg van hul familie gevind. Jannie Bloem en sy vrou, Fransie, en hul twee kinders, Charel en Devon Blignaut, se huis in Brisbane is altyd oop vir ander Suid-Afrikaners wat huis toe verlang. Gaste is altyd welkom om die swembad te gebruik en word nooit weggestuur sonder..
Continue reading…