Die vraag van buitelandse kopers – ingesluit Suid-Afrikaners wat oorsee woon – na plaaslike eiendom het effens toegeneem in die eerste helfte van die jaar, maar dit is nie naastenby by die hoogtepunt van 2016 nie. Siphamandla Mkhwanazi en Zharina Francis, ontleders van FNB, sê in ’n verslag oor ’n peiling onder eiendomsagente buitelanders was..
Continue reading…