Volgens ’n verslag van die Mexikaanse burgerraad vir openbare veiligheid en strafreg het Suid-Afrika drie van die 50 gevaarlikste stede ter wêreld. Die gevaarlikste stad en die 11de gevaarlikste ter wêreld is Kaapstad met 2 868 moorde wat slegs in 2018 hier gepleeg is uit ’n bevolking van 4 322 031. Die tweede gevaarlikste stad..
Continue reading…