Marthinus van Schalkwyk, voormalige minister van toerisme en eertydse premier van die Wes-Kaap, is Suid-Afrika se nuwe hoëkommissaris in Australië. Die 59-jarige Van Schalkwyk, wat die laaste paar jaar Suid-Afrika se ambassadeur in Athene, Griekeland, was, het Dinsdag in Canberra, die Australiese hoofstad, sy geloofsbriewe aan sir Peter Cosgrove, dié land se goewerneur-generaal, oorhandig. Van..
Continue reading…