Die oud-rugbyspeler Barend Britz is Donderdagaand in ’n aanval in sy kroeg in Perpignan, Frankryk, beseer en net daarna in die hospitaal dood. Britz (63), ’n slot in sy speeldae, wat die kroeg Bar and Britz in die suide van Frankryk besit het, is aangeval deur ’n man wat sy kroeg verwoes het. Luidens berigte..
Continue reading…