Taniela Tupou, stut van die Australiëse rugbyspan, vertel hoe hy Saterdagaand in Sandton van sy selfoon beroof is. ‘n Australiese rugbyspeler is Saterdagaand in Sandton met ‘n mes gesteek toe hy ‘n grypdief agternagesit het wat sy selfoon gesteel het. Die dief het Taniela Tupou, die Wallabies se stut, twee keer in sy regterarm gesteek…
Continue reading…