Buitelandse toeriste aan Suid-Afrika neem af, maar in lande soos China groei Suid-Afrika se gewildheid as vakansiebestemming merkwaardig. Buitelandse toeriste na Suid-Afrika het in die eerste maand van 2019 teenoor ’n jaar gelede met bykans 5% gedaal. Die profiel van die toeriste wat die land besoek, is voortdurend besig om te verander en Chinese besoekers..
Continue reading…