Barry, ʼn African Grey wat in Londen woon en wat Afrikaans praat het onlangs aanlyninkopies gedoen sonder sy eienaars se wete. Barry se eienaar, Corienne Pretorius, was verbaas toe sy die e-pos kry wat ʼn bestelling op Amazon bevestig. Pretorius het by die huis gekom en gehoor hoe Barry met Alexa praat. Alexa is ʼn..
Continue reading…