Suid-Afrika is ’n ontwikkelende land en een van meer as 23 lande wat deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) as ’n ontluikende mark geklassifiseer word. Boonop probeer ons land ná dekades van apartheidsregering ook nog transformeer om die land te wees wat oudpres. Nelson Mandela in die vooruitsig gestel het. Daar was ’n tydperk van..
Continue reading…