Die Suid-Afrikaner wat Ajay Gupta in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate verfilm het, is ná maande wat hy in Dubai gestrand is, steeds nie op pad huis toe nie. Justin van Pletzen en sy twee medebeskuldigdes, wie se name nie bekend gemaak is nie, het Donderdag weer in ’n hof in Dubai verskyn om..
Continue reading…