André Hanekom, die Suid-Afrikaner wat meer as ses maande lank in aanhouding in Mosambiek was, is Woensdagoggend onder raaiselagtige omstandighede dood. Foto: Verskaf “Hulle het my pa verwoes en toe doodgemaak,” het ’n emosionele Andrie, Hanekom se dogter, aan Netwerk24 gesê. Volgens Andrie het haar ma, Francis, Woensdagoggend omstreeks 04:00 ’n oproep ontvang wat haar..
Continue reading…