Skopstryd tussen SA losskakels in Frankryk tydense Pro D2-reeks

Twee losskakels uit Suid-Afrika was Sondag in ʼn skopstryd gewikkel in die jongste ronde van die Franse Pro D2-reeks. Danré Gerber het op die ou end die botoon gevoer en sy span, Mont de Marsan, het Perpignan met 44-20 geklop. Hy het met vier doelskoppe en twee strafdoele geslaag om 14 punte op die telbord […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Iere kies Samoaanse Kiwi vir Bok-toets in Dublin

Die insluiting van ’n Nieu-Seelands gebore senter wat ook kwalifiseer om vir Samoa te speel, en die weglating van die ervare vleuel Simon Zebo, is die vernaamste kenmerke van die Ierse rugbygroep wat vir die jaareindtoetse gekies is. Bundee Aki gaan moontlik teen die Springbokke sy toetsdebuut maak vir sy aangenome land, Ierland. Die Iere […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Spelers uit SA druk 7 keer in Euro-klubreekse

Spelers uit Suid-Afrika het sewe drieë in die eerste ronde van Europa se twee voorste klubreekse gedruk. Die Springbok-skrumskakel Faf de Klerk het die meeste punte (tien) behaal toe hy met twee doelskoppe en twee strafdoele vir die Engelse klub Sale teen die Franse klub Toulouse geslaag het. Die twee spanne het in die reeks […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blitzboks drawn alongside Canada, Kenya for Dubai

The Blitzboks have been drawn alongside Canada, Kenya and Uganda for the opening round of the World Rugby Sevens Series in Dubai. The defending champion South Africans head up a group with a lot of African flavour as they get their campaign underway in Dubai over December 1 and 2. Pool B has a European […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bok-hulpafrigter Johann van Graan glo op pad na Ierse klub

Die Springbok-hulpafrigter Johann van Graan gaan glo die weg vir Rassie Erasmus baan om na Suid-Afrika terug te keer. Van Graan, een van die Bokke se hulpafrigters, gaan Erasmus, volgens The Irish Times, ná afloop van die Rugbykampioenskap as Munster se rugbydirekteur opvolg. Daar is vroeër vanjaar berig dat Erasmus na Suid-Afrika sal terugkeer om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bokke pak All Blacks met 3 veranderinge tydens Rugbykampioenskap-toets teen die All Blacks in Albany

Trevor Nyakane se snywond in sy gesig het genoegsaam herstel dat hy die Springbokke in Saterdag se Rugbykampioenskap-toets teen die All Blacks in Albany sal verteenwoordig. Onsekerheid het oor sy beskikbaarheid bestaan nadat hy die veld in die toets teen die Wallabies in Perth verlaat het. Hy moes agterna verskeie steke vir sy wond ontvang. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rugby:- South Africa committed to SANZAAR

Cape Town – South African Rugby Union chief executive Jurie Roux has re-stated his country’s commitment to staying in SANZAAR. While the Cheetahs and Southern Kings are set to play their first games in the PRO14 competition at the weekend, it is not a sign that South Africa is looking exclusively to a future in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Now is the Perfect time for Hougaard to show true worth for the Boks!

The experienced scrumhalf is the only change for Saturday’s Test against Argentina but he has a chequered past at No 9. It’s not really surprising that the only change to the Springboks’ starting XV for Saturday’s Rugby Championship Test against Argentina in Salta is one of the few talking points. With Ross Cronje staying behind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!