Australië het ’n appeltjie te skil met Engeland. Nieu-Seeland wil bewys hy is te vroeg afgeskryf. En Suid-Afrika wil wys hy ís ’n opkomende netbalkrag. Vuurwerk wag in die vierhoekige reeks tussen dié spanne, wat Saterdag in Auckland, Nieu-Seeland, begin. Die Proteas kon die Aussies nog nooit klop nie. Hulle het in Januarie in Londen..
Continue reading…