’n 19-jarige vrou van Oos-Londen het nog nie eers haar eerste salaris as Engels-onderwyser in China ontvang nie, toe word sy in ’n tronk opgesluit. Tristan-Lee Niemand (19) is op 16 November deur die owerhede van die Chinese regering in Nanjing, sowat 300 km wes van Sjanghai, in hegtenis geneem. Sedertdien word sy glo in..
Continue reading…