Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het Dinsdag ʼn veldtog van stapel gestuur wat Suid-Afrikaners wat na die buiteland reis, aanmoedig om hulle deeglik te vergewis van die moets en moenies van die lande waarheen hulle reis. Dit volg ná die onlangse voorval waarin 51 jong Suid-Afrikaanse onderwysers in China gestrand was. Die departement..
Continue reading…
Suid- Afrikaners wat na buiteland reis, gemaan
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!