‘n Nigeriese man wat glo met ’n Suid-Afrikaanse paspoort reis, word in Thailand in verband met moord gesoek. John Odoemenam van Nigerië reis glo met ’n vervalste Suid-Afrikaanse paspoort met die naam van Mzwakhe Memela, berig Within Nigeria. Die Bangkok Jack en The Thaiger, nuusagentskappe in Thailand, het Maandag berig dat hulle ’n Suid-Afrikaner in..
Continue reading…