’n Suid-Afrikaner wat probeer om die wêreldrekord te verbeter vir die langste alleenvaart op ’n waterponie, sê hy wou die rekord van 3 047 km op Mandeladag ewenaar, maar weens onstuimige omstandighede sal hy dit moontlik eers later in die week regkry. Marinus du Plessis (55) van Pretoria, probeer bykans 11 000 km in 40..
Continue reading…