Andy Birkett van SA het pas by die wêreldkanovaartkamioenskappe in Prado Vila Verde, Portugal, die titel in die K1 enkelkano gewen, terwyl hy en Hank McGregor die K2 titel vir dubbelkanos oor 30 km gebuit het. McGregor het met hierdie oorwinning sy 11de wêreldtitel in ’n roemryke loopbaan verower. Ook in ander afdelings het Suid-Afrikaners..
Continue reading…