Alexa Pienaar van die Universiteit van Johannesburg het haar eindstryd in die Wêreld-universiteite se muurbalkampioenskap vandeesmaand in Birmingham, Engeland, as ’n groot leerervaring in haar loopbaan beskryf. Alexa Pienaar (links) van die Universiteit van Johannesburg het die silwermedalje op die Wêreld-universiteite muurbalkampioenskap in Birmingham, Engeland, vroeër vanjaar verower. Lily Taylor (middel) van Engeland was die..
Continue reading…