Die Junior Bokke het hul stemme by die o.20-Wêreldbeker-toernooi dik gemaak deur Nieu-Seeland ’n deeglike pak slae te gee. Suid-Afrika het twee drieë gedruk om Donderdag met 25-17 in Rosario, Argentinië, hul laaste groepwedstryd te wen. Met die oorwinning het die Junior Bokke, wat steeds onoorwonne by die toernooi is, hul plek in die halfeindstryd..
Continue reading…