Suid-Afrikaanse eienaar van Tesla motorvervaardiging maatskappy in die VSA, maak verrassende aankondiging

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog en eienaar van die Tesla motorvervaardiging maatskappy in die VSA, het nog altyd groot gedroom en groot gedoen wanneer hy iets aanpak. Sy jongste aankondiging het soos ’n veldbrand versprei oor Westerse lande, en dadelik groot belangstelling gewek vir sy nuwe planne. Met ’n groot prototipe Tesla vragmotor en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Draaiboek van skrywer François Bloemhof word Hollywood-fliek

Hy het nie besef dat dit sy droom is nie totdat dit gebeur het. ’n Rolprent gaan aanstaande jaar in Hollywood van ’n draaiboek van die skrywer François Bloemhof gemaak word. Sy voorstel vir ’n rolprent wat hy ses maande gelede aan ’n Amerikaanse rolprentvervaardiger voorgelê het, is pas aanvaar. “Dis een van daai dinge […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tot 27 dood in skietery by VSA-kerk

Ten minste 26 mense is Sondag doodgeskiet en 20 gewond toe ʼn jong aanvaller in swart veiligheidsdrag en ʼn koeëlvaste baadjie met ʼn aanvalsgeweer op kerkgangers in Texas losgebrand het. Die voorval het by die First Baptist Church in Sutherland Springs plaasgevind. Die slagoffers is glo tussen vyf en 72 jaar oud. Pres. Donald Trump […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Golf: Presidentebeker – dis vyf uit vyf vir Oosthuizen en Grace

Louis Oosthuizen en Branden Grace van Suid-Afrika het Donderdag op die openingsdag van die Presidentebeker-toernooi in Jersey City in die VSA hulle vyfde opeenvolgende oorwinning behaal. Die twee Suid-Afrikaners het met die vorige toernooi, in 2015, die eerste paar geword wat vier uit vier oorwinnings in ʼn toernooi kon behaal en het Donderdag bestendig gespeel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!