SA nasionale fietsryspan neem deel aan die 14de Afrika padkampioenskappe in Ethiopië

SA boere se kennig gesog in ander lande – veeboere dra kennis aan Russe oor tydens handelskou veeboerdery, -teling en genetika, in Moskou

SA ultraveldwedloop-atleet tree Saterdag aan saam met wêreld bestes in ultramarathon in Nieu-Seeland

Ervare Kyle Brown is sy plek kwyt in Blitsbok-span wat die naweek aan die Sydney-sewestoernooi in Australië deelneem

Rigmarole of travelling: Going to Dubai, Europe, London as you got to South Africa has to come to an end – controversial SAA India route reopens after it was dropped in favour of the Gupta-linked Indian airline Jet Airways

Suid-Afrikaners wat oorsee werk, moet maar solank hul belastingsake in orde kry want Jan-taks “kom” vir hulle

Twee Suid-Afrikaners sterf tragies in noodlottige ongeluk in die oorlog geteisterde Jemen

Suid-Afrikaner wat weens beweerde terrorisme in Mosambiek aangehou is, is onder raaiselagtige omstandighede oorlede

Bemaning van Turkish Airlines word in eg SA styl verwelkom – Kajuitpersoneel word beroof en aangeval in Johannesburg in hotelbussie

A look at the unique Afrikaans community of Patagonia, Argentina To many, Patagonian Afrikaans is a relic of the past – Against the odds, however, a renaissance has begun