Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog en eienaar van die Tesla motorvervaardiging maatskappy in die VSA, het nog altyd groot gedroom en groot gedoen wanneer hy iets aanpak. Sy jongste aankondiging het soos ’n veldbrand versprei oor Westerse lande, en dadelik groot belangstelling gewek vir sy nuwe planne. Met ’n groot prototipe Tesla vragmotor en..
Continue reading…
Suid-Afrikaanse eienaar van Tesla motorvervaardiging maatskappy in die VSA, maak verrassende aankondiging
Enjoyed this post? Share it!
Draaiboek van skrywer François Bloemhof word Hollywood-fliek
Hy het nie besef dat dit sy droom is nie totdat dit gebeur het. ’n Rolprent gaan aanstaande jaar in Hollywood van ’n draaiboek van die skrywer François Bloemhof gemaak word. Sy voorstel vir ’n rolprent wat hy ses maande gelede aan ’n Amerikaanse rolprentvervaardiger voorgelê het, is pas aanvaar. “Dis een van daai dinge..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tot 27 dood in skietery by VSA-kerk
Ten minste 26 mense is Sondag doodgeskiet en 20 gewond toe ʼn jong aanvaller in swart veiligheidsdrag en ʼn koeëlvaste baadjie met ʼn aanvalsgeweer op kerkgangers in Texas losgebrand het. Die voorval het by die First Baptist Church in Sutherland Springs plaasgevind. Die slagoffers is glo tussen vyf en 72 jaar oud. Pres. Donald Trump..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Golf: Presidentebeker – dis vyf uit vyf vir Oosthuizen en Grace
Louis Oosthuizen en Branden Grace van Suid-Afrika het Donderdag op die openingsdag van die Presidentebeker-toernooi in Jersey City in die VSA hulle vyfde opeenvolgende oorwinning behaal. Die twee Suid-Afrikaners het met die vorige toernooi, in 2015, die eerste paar geword wat vier uit vier oorwinnings in ʼn toernooi kon behaal en het Donderdag bestendig gespeel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Travel medical insurance
ExpatMatch
SA Match
Maatjie.com – in Afrikaans
SAFFA Dating
Fly Qatar Airways
Search SAFFA
Travel Sites
SAFFA Shops
Global Saffa Shop DirectoryLONDON
London Hotels, Businesses and TripsDublin, Ireland
Hotels, Flights, Car Hire, Dating, Trips and ToursUSA.co.za
American Businesses and HotelsNew York
New York ServicesSan Francisco
San Francisco Home from HomeMilan, Italy / Milano Italia
Hotels, Flights, Car Hire, Holidays, Property, Villas, ToursRome Italy
Hotels in Rome, Flights and Car RentalsLos Angeles - LA
LA.co.za CaliforniaAndorra
The Catalan HomelandF-X.co.za
FX Currency ConverterSAFFA.com
Flights Hotels Rentalcars TripsZuid Afrika
ZuidAfrika.org - Vlugte, Hotelle, HuurmotorsUnited Kingdom UK
Cheap Flights, Hotels, Rental CarsHolland
The NetherlandsNederland.co.za
The NetherlandsHong-Kong
Hong Kong Flights, Hotels, CarsBeijing
Peking, Gateway to ChinaMadrid
Hotels in Madrid, Flights and cars
Tags
Compare Travel Insurance
Search SAFFA
Advertise on SAFFA.com!
Please Contact SAFFA here. for details on advertising on SAFFA.com and our network of channels.
Fly Qatar Airways
Come Chat on Ex-Patriates.com
Buy & Send Gifts Back Home

SAFFAshops.com Feed
Cheap Flights & Hotels
Cheapest Rental Cars
