Suid-Afrika pak die grotes van wêreldnetbal die naweek in die Fast5-Wêreldtoernooi met ’n betreklik onervare span, wat heeltemal anders lyk as verlede jaar. Net Renske Stoltz van Tshwane het oorgebly van 2017 se span. Die Suid-Afrikaners het ook ’n nuwe afrigter, met Dorette Badenhorst wat die leisels by Elsjé Jordaan oorgeneem het. Die voorste ses..
Continue reading…
Netbal: SA pak grotes van wêreldnetbal aan in Fast5-Wêreldtoernooi in Melbourne, Australië,
Enjoyed this post? Share it!
Kan SA netbalspan geskiedenis maak in die vierhoekige reeks tussen dié spanne, wat Saterdag in Auckland, Nieu-Seeland, begin?
Australië het ’n appeltjie te skil met Engeland. Nieu-Seeland wil bewys hy is te vroeg afgeskryf. En Suid-Afrika wil wys hy ís ’n opkomende netbalkrag. Vuurwerk wag in die vierhoekige reeks tussen dié spanne, wat Saterdag in Auckland, Nieu-Seeland, begin. Die Proteas kon die Aussies nog nooit klop nie. Hulle het in Januarie in Londen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Netbal speelster Karla Pretorius lewer puik vertoning op Brisbane baan
Suid-Afrikaners het altyd geweet Karla Pretorius is ’n puik speler. Maar haar ware netbal-potensiaal het eers ontluik toe sy verlede jaar by die Sunshine Coast Lightning in Queensland, Australië, begin speel het. Die Vrystater was verlede jaar die Speler van die Wedstryd toe die Lightning die Australiese Superligatitel gewen het. Vanjaar is sy selfs ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA netbalsterre in aanvraag oorsee
Suid-Afrika se uitvoerprodukte na die netbalwêreld raak net meer en meer. Nog twee Suid-Afrikaanse spelers het kontrakte geteken om volgende jaar oorsee te speel. Sigi Burger en Charmaine Baard gaan albei vir Surrey Storm speel, wat in die Engelse Superliga meeding. Bongi Msomi, die Protea-kaptein, was in Wasps se wenspan wat die Engelse Superliga gewen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Netbal: Proteas klop Fidji met 2-0 in netbal-toetsreeks
Suid-Afrika het Vrydag sy netbal-toetsreeks teen Fidji met 2-0 gewen. Die Proteas het die tweede toets in Suva met 83-36 gewen. Hulle was in Woensdag se eerste toets met 72-31 baas. Al wys die telling dit nie, het die tuisspan, veral in die eerste helfte, beter rekenskap van homself gegee. Benewens Erin Burger het Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Travel medical insurance
ExpatMatch
SA Match
Maatjie.com – in Afrikaans
SAFFA Dating
Local Florists Worldwide
Fly Qatar Airways
Search SAFFA
Travel Sites
- New York
New York Services - LONDON
London Hotels, Businesses and Trips - Dublin, Ireland
Hotels, Flights, Car Hire, Dating, Trips and Tours - SAFFA Shops
Global Saffa Shop Directory - Milan, Italy / Milano Italia
Hotels, Flights, Car Hire, Holidays, Property, Villas, Tours - Zuid Afrika
ZuidAfrika.org - Vlugte, Hotelle, Huurmotors - United Kingdom UK
Cheap Flights, Hotels, Rental Cars - USA.co.za
American Businesses and Hotels - Los Angeles - LA
LA.co.za California - Nederland.co.za
The Netherlands - SAFFA.com
Flights Hotels Rentalcars Trips - F-X.co.za
FX Currency Converter - San Francisco
San Francisco Home from Home - New-Zealand
Welcome to New-Zealand.ws - Beijing
Peking, Gateway to China - Andorra
The Catalan Homeland - Holland
The Netherlands - Rome Italy
Hotels in Rome, Flights and Car Rentals - Madrid
Hotels in Madrid, Flights and cars - Hong-Kong
Hong Kong Flights, Hotels, Cars
Tags
Compare Travel Insurance
Subscribe for Free SAFFA News!
Search SAFFA
Advertise on SAFFA.com!
Please Contact SAFFA here. for details on advertising on SAFFA.com and our network of channels.
Fly Qatar Airways
Come Chat on Ex-Patriates.com
Buy & Send Gifts Back Home
SAFFAshops.com Feed
Cheap Flights & Hotels
Cheapest Rental Cars
How to Invest in Real Estate
Package Forwarding UK-DE-CZ-CN-HK
Cheap Flights with SKY.co.za
Cheap Flights with Qatar
Maatjie.com – Waar Sielsmaats Ontmoet
Latest Yell.co.za listings
Follow & Share SAFFA.com
SAUK Afrikaanse Nuus voer
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!