Brittanje wil 2 500 onwettige immigrante van Zimbabwe deporteer

Brittanje wil minstens 2 500 onwettige immigrante van Zimbabwe deporteer, berig Zimbabwe.com.

Catriona Lang, Britse ambassadeur in Zimbabwe, het dié boodskap onlangs aan adj.pres. Kembo Mohadi van Zimbabwe oorgedra.

Die Grant Haskinaankondiging kom nadat Theresa May, premier van Brittanje, gesê het haar regering is vasbeslote om die aantal immigrante wat die land binnegaan, met duisende te verminder.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAFFAS IS NOU HULLE BESKUIT KWYT

Een van die ou vreugdetjies, wat darem ‘n Suid-Afrikaner se lewe ophelder as Londen vir dae lank grou en grys en mistig is en die reën sif en sif en sif…is om vinnig in te draf by een van die “South African Shops.” Daar kry jy darem nog ‘n Chocolate Log, ‘n botteltjie Marmite, ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!