Eskom topbestuur bespreek kragvoorsienaar se geldkrisis in Amerika

Die topleiers van Eskom is tans in Washington D.C. in Amerika om met beleggers en finansiers te praat oor hoe hulle Eskom uit sy huidige verknorsing gaan haal, het Nelisiwe Magubane, nie-uitvoerende direkteur van Eskom, Donderdag gesê.

Magubane het voor die parlement se staande komitee oor toedelings verskoning gemaak dat Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom, en Phakamani Hadebe, waarnemende uitvoerende hoof, nie Donderdag hul afspraak met die komitee kon nakom nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Buitelandse taks: Tesourie se toegewings verwelkom

Belastingwetgewing oor buitelandse werk sal eers in 2020 verander. Dit gee mense wat die wet probeer omseil, die kans om hul belastingsake reg te ruk. Die toegewings wat die nasionale tesourie oor belasting op werkers in die buiteland gemaak het, kan as ’n oorwinning beskou word vir Barry Pretorius en sy Expatriate Petition Group, sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!