Jaco Peyper blaas fluitjie in Sesnasies-rugbyreeks

Jaco Peyper is een van drie Suid-Afrikaanse skeidsregters wat beamptes in aanstaande jaar se Sesnasies-rugbyreeks gaan wees. Peyper (37) was vanjaar vir ’n tweede keer agtereenvolgens in beheer van die Curriebeker-eindstryd toe die Haaie en die Westelike Provinsie in Oktober in Durban slaags was. Hy sal in die wedstryd tussen Engeland en Frankryk in Parys […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!